Hope for Youth SA, ’n organisasie sonder winsbejag, besoek Dalweide Primêr elke week, waar hulle die skoolleiers in werksessies met leierskapstrategieë toerus. Marizaan Bredenkamp (middelagter) is Hope for Youth SA se uitvoerende direkteur en ook ’n oud-leerder van Dalweide.

Credit: SYSTEM

Jong leiers met wenke bygestaan

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article