Jong judo-atlete van Drakenstein het Kaapse Wynland Judo in die skoolvakansie by die SA Ope wat in Gqeberha gehou is, verteenwoordig en hulle het die vallei se naam hoog gehou. Van links is Jurian Dreyer (silwer in die spankompetisie), Rozanne Adriaanse (goud individueel en silwer in span), Heinrich Slabber (silwer in span), Alecia Esterhuizen, Lee Burger en Katelyn Cubitt (silwer individueel en goud in span).
Jong judoka hou Wynland se naam hoog
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.