Die gr.1-leerders aan Hoër Meisieskool Paarl het Vrydag hul gaste by ’n waarderingstee bederf. Zanlia Greyling en Lia Brugman speel gasvroue vir Johan en Lizl de Beer van ISA-argitekte. Met dié tee bedank die skool al sy ondersteuners en vriende.Foto: