’n Jong bokkie is gisteroggend gewaar toe hy alleen by die verkeersirkel in Langenhovenlaan gehardloop het.

Volgens ’n inwoner was hy omstreeks 04:45 op pad om ’n familielid by ’n nabye vulstasie af te laai toe hy die bokkie sien hardloop het.

“Die bokkie het teen die bult by Langenhovenlaan opgehardloop, waar hy toe by Kotzestraat in Denneburg ingehardloop het. Ek het verder gesoek, maar kon die bokkie nie weer opspoor nie.”

Die inwoner is nie seker watter soort bokkie dit is nie. .A young goat was spotted yesterday morning when he was running alone at the traffic circle in Langenhoven Avenue.

You need to be Logged In to leave a comment.