Die matrikulante van die Hoër Meisieskool Paarl het Dinsdagaand by hul matriekafskeidbal lekker saamgekuier. Almal was mooi opgetooi vir die geleentheid wat by Bakenhof plaasgevind het. Die meisies en hul metgeselle het die samekoms geniet voor die aanbreek van die kort September- vakansie.
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.