Die uiters gewilde bebaarde musikant Jo Black het Vrydagaand behoorlik die kranse laat weergalm met sy konsert aan die hange van Bainskloof by Bergkroon net buitekant Wellington. Bo is hy en van sy medemusikante saam met aanhangers voor die konsert. Agter van links is Deon Volschenk, Zander Kriegler, Estian la Grange, Ruan Graaff, Rieckert Neethling, Annabelle Neethling en Albert Lourens. Op die bank is Van Zyl Steyn, Klaradyn Neethling, Jo, Daniel Steyn, Mia Rossouw, Zach Ten Haaf en Mari Joubert. Voor sit Lucy Rossouw met Emma Rossouw op haar skoot en Marilu Zeeman langs hulle.Foto: Liezel Fotografie