Die ATKV-jeugtak van New Orleans Sekondêr het onlangs die boekbekendstelling van prof. Wannie Carstens se Die storie van Afrikaans (deel twee) by die Afrikaanse Taalmonument bygewoon.