Jemma Heunis, ’n gr. 3-leerder aan die Laerskool Courtrai, het onlangs aan ’n dansfeeskompetisie by Willowbridge deelgeneem. Jemma het ’n goue medalje vir die eerste groepsdans, platinum vir die tweede groepsdans en platinum vir die duetdans verower. Sy het ook weer onlangs aan die DanceStar deelgeneem, waar sy gekwalifiseer het om in April 2020 in Kroasië aan die DanceStar-wêreldeindronde te gaan deelneem.Foto: