Gaste het Saterdagaand by die Afrikaanse Taalmonument na die jazz-klanke geluister van Chadleigh Gowar se orkes met Zeke le Grange, ’n saksofoon-sensasie, Jason Ward, meester van die slaginstrumente, Roderick McKay op die klavier, Lee Ludolph op die kitaar en Damian Kamineth op die tromme. Nie net kon gaste die lekker musiek geniet en die monument besigtig nie, maar het hulle ook ’n skouspelagtige uitsig oor die Paarl gehad.Foto: Arlene Nyman


Jazz klink op by Taalmonument

You need to be Logged In to leave a comment.