Janneke Foot, ’n gr. 12-leerder aan die Hoër Meisieskool La Rochelle, is gekies om die Wes-Kaap in die provinsiale wedstryde in die SA jukskeikampioenskap in Kroonstad te verteenwoordig. Janneke is ook as kaptein van die o.19-span gekies.Foto:


Janneke trap diep spore

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 4 December 2025
    Paarl Post – E-edition – 4 December 2025

Gift this article