Dit is weer daardie tyd van die jaar dat die pragtige pers jakarandabome die Drakenstein-vallei met sy amper koninklike pers blommetjies verhelder. Dié boom in die Paarl se Hoofstraat met die Toringkerk in die agtergrond is een van vele wat besoekers aan die vallei warm en vriendelik in die omgewing verwelkom.Foto: Rasaad Adams