Chriszando Jacobs van Chicago, Paarl-Oos, het verlede naweek die Kaapstad-marathon in ’n indrukwekkende tyd van minder as drie uur voltooi. Dit is sy derde marathon tot nog toe, maar hy het vyf jaar lank nie gehardloop nie. Hy het vanjaar egter weer druk begin oefen en onlangs sewende in die Voet van Afrika-marathon in die Overberg geëindig. Foto: