Familie en vriende van wyle Ivan Paulse het Vrydagoggend ’n kranslegging ter nagedagtenis van dié 74-jarige in die parkeerterrein by Checkers Van der Lingen in Paarl gehou. Paulse is verlede jaar op 25 November hier, waar die krans neergelê is, aan ’n hartaanval dood. Sy weduwee, Janey Paulse, het ’n roos by die krans geplaas. Ivan word ook deur sy drie kinders en vier kleinkinders oorleef.Foto: Chantélle Hartebeest
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.