Die kompetisie bekend as The Icon, wat deelnemers aanmoedig om hul gemeenskappe op verskillende maniere te ondersteun, het onlangs in Worcester plaasgevind. Ryan Hough (links), Greg Resant (middel) en Avril-Grace Wanenburg het aan die kompetisie deelgeneem. Hough en Resant is van die Paarl, terwyl Wanenburg van Malmesbury is.


Inwoners van oral neem deel

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article