Saterdag pak die Hoërskool Gimnasium Paarl en die Hoër Jongenskool Paarl mekaar op die krieketveld. Hierdie interskolewedstryd begin om 09:30 op Gimnasium se krieketveld. Boishaai se kaptein, Christiaan Bourbon Leftley (links), en Gim se kaptein, Tazreeq Moerat, is reg om mekaar met die bal en kolf te pak. Foto: Anan Jacobs
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.