Lede van die Paarl-rolbalklub het In die gees van Interskole tussen Boishaai & Gim hul eie jaarlikse Interskole gespeel – spanne is saamgestel uit spelers van die Paarl en Wellington se klubs. Boishaai het as wenners uit die stryd getree!Foto: