Bennie Smith, wat al 11 jaar ’n lid van Wellington-Lionsklub is, is onlangs as die distriksgoe­werneur van Distrik 410W verkies. Smith is die eerste distriksgoewerneur van 410 W, wat bestaan uit Namibië, Noord- en Wes-Kaap, asook ’n gedeelte van die Tuinroete tot en met Sedgefield. As distriks­goewerneur is Smith verant­woordelik vir die groei van die Lions se fiskale beleid, leierskap, diens en ledetal, sowel as opleiding van sy kabinet wat die distrik bestuur.Foto:


In beheer . . .

You need to be Logged In to leave a comment.