Paulus Joubert Sekondêr het onlangs sy verteenwoordigende raad van leerlinge gekies en voorgestel. Hulle is (agter, van links) Jean Paul Heyns, Fiona Muller, Esnay Festus, Nichelle Williams, Gail Njila, Cliche Simonse, Janique Ehrenreich, Santay van Wyk, Zoey Raynard, Lyle Krotz en Farieda May. Voor sit Brooklyn Moses, Andrea Heugh, Juvaan August (onderwyser), Wade Efraim en Miraz Adams.