Twee studente van Ester Horne Musiekskool is vanjaar by die Paarl Eisteddfod as die beste junior (Mia Janse van Noordwyk) en senior (Lumari Carstens) klawerbord­speler vir 2023 aangewys, waarvoor hulle sertifikate gekry het.

You need to be Logged In to leave a comment.