Sewe hokkiespelers van die Hoër Meisieskool Paarl is vir die Boland se onderwaterhokkiespan gekies. Agter van links is Tinneke Lemmer, Nina-Mari Anker, Emma Malan en Ellen Graaff. Voor is Isabella de Swardt, Sage Avery en Mige du Plessis.


Hulle kan asem lank inhou

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 4 December 2025
    Paarl Post – E-edition – 4 December 2025

Gift this article