Die Cecchetti-balletdansers van Bianca’s School of Ballet het aan die Paarl Vallei Ballet-eisteddfod deelgeneem en is uit 13 groepe as die beste balletgroep vir 7-8-jariges aangewys met die dans getitel, Liqourice. Agter van links is Rosie Buchner, Jana Burger, Isabelle Marais, Hanli van der Westhuizen, Lienke Stapelberg en Janke van Zyl. Voor is Tamsyn Geduldt, Caitlyn Rheeder, Mia Fourie en Mia Burger.
Hulle doen praatwerk op hul tone
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.