Huguenot VGK hou diens vir matrieks

Die Huguenot VGK in samewerking met die Wes-Kaapse onderwysdepartement en plaaslike sekondêre skole hou ’n spesiale kerkdiens Sondag 14 Oktober om 09:00.


Die Huguenot VGK in samewerking met die Wes-Kaapse onderwysdepartement en plaaslike sekondêre skole hou ’n spesiale kerkdiens Sondag 14 Oktober om 09:00.

Die kerk besef dat matrikulante tans hard besig is met hul voorbereiding vir die eksamen, maar wil hulle nogtans aanmoedig om die diens by te woon.

Die gasspreker sal die bekende
dr. Harlan Cloete wees.

Vir verdere navrae bel die skoolhoof, Ivor Collins, wat die diens koördineer, by 021 862 3480 of 083 346 3889.

Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.