Twee van die Laerskool Hugo Rust se leerders het aan twee verskillende skaakkompetisies deelgeneem. Jeandre Goosen het by die Kaapse Wynland- skaak-ope ’n bronsmedalje in die o.8-afdeling gewen.
Hugo Rust-spelers maak slim skuiwe
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.