Hugenote Hoërskool se seuns-hokkiespelers is onlangs in verskeie Bolandspanne opgeneem. Van links is Damian Herholdt (o.18C), Darren Adams en Matthew de Jager (albei in o.18B), Daniël van Eeden en Francois Retief (albei in o.14-streekspan) en Otha Tasana (o.16C). Lino Farmer (o.16C) en Gino Storm (o.14-streekspan) was afwesig toe die foto geneem is.