Dit was ’n baie emosionele dog ook blye dag vir die Hoërskool Hugenote se matriekklas van 2021 toe hulle Vrydag die skool amptelik vaarwel toegeroep het. Voor van links sê Abé van Zyl en Cari Groenewald koebaai. Middel: Grete Dippenaar, Roné Schwartz, Dalene Koegelenberg, Inge Coreejes, Rachelle van Waardhuizen, Monique Muller. Agter: Surika Snyman, Maretha Brink, Jana Retief, Zoë Keyser en Chris-Mari Strauss.


You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 4 December 2025
    Paarl Post – E-edition – 4 December 2025

Gift this article