Atlete van Hugenote Laerskool het onlangs goed gevaar in die Skadu van die Berg-atletiekbyeenkoms. Die o.10-meisies-aflosspan en die o.12-seuns-aflosspan het die ander skole uitgestof vir ’n eerste plek op die podium. Agter is Tiago Pestana, Leighton Samson (hekkies – tweede
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.