Drie van Hugenote Hoërskool se musiekleerders het skitterend presteer by die onlangse Paarl Vallei Eisteddfod. Van links is Leani Pienaar (goud plus), Retha van der Spuy (goud en goud plus) en Akirah van Wyk (cum laude).


Hugenote-musikante presteer

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article