Hugenote Laerskool se leiers vir 2020 is onlangs aangekondig. Voor is Tessa Prinsloo, Jesse-Ann Schoonraad, Phumi Dyonta, Brody Fortuin (onderhoofseun), Albert Lourens (hoofseun), Marilu Zeeman (hoofmeisie), Kara Martins (onderhoofmeisie), Ané Visser, Mia Rossouw en Amalie du Plessis. Agter is mnr. Stephan Hertz, Juan van Zyl, Van Zyl Steyn, Dawid Badenhorst, Sean van Schalkwyk, Jaco van Zyl, Heimish Zeyster en Hannetjie Pienaar.