Hugenote Hoërskool hou op Woensdag 1 Februarie hul jaarlikse opedag vir voornemende graad 8-leerders vir 2018.
Toere deur die skool sal vanaf 17:00 aangebied word met ’n kort inligtingsessie om 18:30 in die skoolsaal.
Vir meer inligting bel 021 873 2111. Almal is meer as welkom!