Die Hoërskool Paulus Joubert se o.19A-seuns-rugbyspan het sy derbystryd teen die Hoërskool Noorder-Paarl met 15-10 gewen. Die meisies-rugbyspan was ook te sterk vir Noorder-Paarl en het 48-0 gewen. Foto’s: Ernest Kilowan


HS Paulus Joubert kraai koning

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article