Die Hoërskool Labori se interhuis-atletiekbyeenkoms is verlede Vrydag (3 Februarie) gehou. Die volgende leerders is ná die byeenkoms as die junior en senior victor en victrix ludorum aangewys. Van links is Achim Ehrenreich (junior victor), Chardoneigh Botha (junior victrix), Kailin Morris (senior victrix) en Xavier Bothma (senior victor).


You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article