Hoërskool Gimnasium Paarl was die kategoriewenners van die sogenaamde “folk ensemble orchestra” in die Festalonia- internasionale eisteddfod in Spanje. Van links is Ané Brandsen, Jade Revelle, Nikita Titus, Lou-mari Koorsen en Mari Joubert.