Pehatrick Witbooi, ’n gr. 3-leer­der aan die Bergrivier NGK Pri­mêre skool, het aan die o.11-landloopkampioenskap deelge­neem. Pehatrick is in die Bo­land-landloopspan opgeneem.Foto: