Lilibo Bikuari, Charleston Hill Primêr se hoofmeisie van 2023, is as die dux-leerder vir vanjaar aangewys. Sy het ook die Mandy Rossouw Tale-trofee in die senior fase by die skool se diplomaplegtigheid ontvang.


Hoofmeisie presteer puik

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article