Die Hoërskool Paarl Gimnasium het onlangs die hoofleiers van die skool se studenteraad vir 2022 gekies. Hulle is Johandré van Niekerk (addisionele seunslid vir dagbestuur), Luca Bakkes (onderhoofseun), Lian Muller (hoofseun), Anja Woudstra (hoofmeisie), Zahn Greyling (onderhoofmeisie) en Chené Steenkamp (addisionele meisieslid vir dagbestuur).


Hoofleiers vir 2022 aangewys

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article