Klein Nederburg Sekondêre Skool het onlangs hul hoofleiers vir 2020 aangekondig. Van links is: Landon Johannes (hoofseun), Logan Adams (hoofmeisie), Mary Banda (hoof), Maxine Wentzel (onderhoofmeisie) en Jarred Williams (onderhoofseun).Foto: