Die Hoër Meisieskool Paarl het Levi Gouws en Nianique van Zyl onlangs as die hoofleiers van hul laerskool vir vanjaar aangewys. Bo staan die leiers by hul ma’s. Van links is Anneline Gouws en haar dogter, Levi, en Nianique van Zyl en haar ma, Christelle.
Hoofleiers aangewys
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.