Bergrivier Sekondêre Skool het onlangs sy hoofseun en hoofmeisie vir 2020 aangewys. Hulle is Mischke Small (hoofmeisie) en Simangaliso Yawa (hoofseun) wat hier by die skoolhoof, Charles Cavernelis, staan.


Hoofleiers aangewys

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article