Hoër Meisieskool La Rochelle het onlangs sy hoofleiers vir 2020 aangewys. Shani Botha (onderhoofmeisie) en Layla van Sitters (hoofmeisie) is gereed vir die uitdaging.