Deelnemers aan Saterdag se 27 for Freedom Run spring by die Drakenstein-gevangenis weg. Die gesoute Suid-Kaapse atleet Lloyd Bosman was die wenner in die mansafdeling in 1 uur 25 minute en 50 sekondes. Sy spanmaat Madele du Plessis het met die louere in die vroueafdeling weggehardloop. Foto: Ernest Kilowan
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.