Hokkiespelers van Hugenote Hoërskool is opgeneem in die onderskeie Interprovinsiale toernooi (IPT) se Boland-spanne. Van links is Zoë Hendriks (o.18 IPT B-span), Zoë Keyser (IPT A-span), Lyn Carr (o.18 ITP B-span) en Adele Vermaak (o.16 IPT B-span). Blaine Cavernelis (o.16 IPT B-span) was afwesig toe die foto geneem is.