Hugenote Laerskool se hokkiespelers is vir die Boland se binnenshuise hokkiespanne gekies wat in Desember aan die nasionale binnenshuise hokkietoernooi gaan deelneem. Die hokkiespelers, Hanene Vergottini (o.13, Boland Foxes), Henré Kotsé (o.12, Boland Scorpions), Laubscher van Loggerenberg (o.11, Boland Foxes), Carl Cooper (afrigter), Heymish Zyster (o.13, Boland Scorpions), Danny Büsse (o.12, Boland Foxes) en Reinhart Grobbelaar (o.12, Boland Scorpions) sien baie uit na die toernooi. Cooper is ook gekies as die afrigter van die o.12-seunspan van die Boland Foxes. Afwesig: Willem Spangenberg (o.13, Boland Scorpions) en Martin de Bruyn (o.12, Boland Foxes).
Hokkiespelers blink uit
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.