Twee leerders van Laerskool Courtrai, Stéphan Venter (o.13 IPT seuns) en Dian van der Westhuizen (o.13 Barlinka seuns) is ná afloop van die hokkieproewe in dié spanne opgeneem.