Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) het onlangs ’n debatstoernooi vir leerders in samewerking met die Historium Trust aangebied. Die Hoërskool Labori het as die wenners weggestap, met die Hoër Meisieskool La Rochelle in die tweede plek en die Hoër Jongenskool Paarl in die derde plek. Die ander skole wat deelgeneem het, is Klein Nederburg Sekondêr, Paulus Joubert Sekondêr, die Hoërskool Gimnasium Paarl en Hugenote Hoërskool.


Hoërskoolleerders voer debat by Taalmonument

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article