Die Hoër Meisieskool Paarl is die wenner van vanjaar se interskoletennisbyeenkoms. Die skool se eerste tennisspan is Tessa Malan, Alexandra During, Carla Visser (kaptein), Anelma Grobler, Sophia Krige en Jessica Greyvensteyn saam met Mariana van Zyl (skoolhoof).