Anelma Grobler (gr.11) en Rouxné Pentz (gr.8) van die Hoër Meisieskool Paarl het die afgelope naweek aan die Boland-Kavaliers-mini-tennistoernooi in die Strand deelgeneem. Albei meisies het in hul ouderdoms­afdelings gewen.

You need to be Logged In to leave a comment.