Die Hoër Meisieskool La Rochelle het onlangs nie net sy verteenwoordigende raad van leerders (VRL) vir die koshuis en skool aangewys nie, maar ook die hoofleiers bekend gemaak. Die koshuishoofleiers is Stella-Maria Horvath (adjunk), Wené du Toit (hoofmeisie), gevolg deur VRL-lid Fränzel Basson, Mela Botha (skool se onderhoofmeisie) en Bianca Leighton (hoofmeisie).


HMS La Rochelle stel volgende jaar se hoofleiers bekend

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article