HMS bied aflos aan

Die jaarlikse aflos-atletiekbyeenkoms wat deur Hoër Meisieskool Paarl aange­bied word, begin Dinsdag 30 Oktober om 17:00 by Brugstraat se sportterrein.


Die jaarlikse aflos-atletiekbyeenkoms wat deur Hoër Meisieskool Paarl aange­bied word, begin Dinsdag 30 Oktober om 17:00 by Brugstraat se sportterrein.

Altesaam 16 hoër- en laerskole sal aan dié byeenkoms deelneem.

Hekgeld is R10 vir volwassenes en leerders in skooldrag is gratis. Indien leerders nie in skooldrag geklee is nie, moet hulle R10 betaal. Die gasheer wat die medaljes sal oorhandig, is Renfred Dazel, assistentafrigter van die Blitsbokke.

Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.