Hoër Jongenskool Paarl het onlangs ’n meerdoelige sleepwa gekry wat SAFIRE Insurance vir die skool geskenk het. Frans Cloete (sportorganiseerder), Derek Swart (skoolhoof), Leon Kruger (SAFIRE), JC de Clerk (eerstespanafrigter) en Johann Louw (hoof van krieketafrigting) het die waentjie in ontvangs geneem.


HJS ontvang sleepwa

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article