Die Hoër Jongenskool Paarl (HJS) se gholfspan het op ’n snikhete dag in 43 °C by Kleine Zalze in Stellenbosch teen Paul Roos Gimnasium (PRG) gespeel. HJS se eerste span het met twee houe gewen (Dylan Kayne 34 (twee onder baansyfer)), John Rabie (36) en Gerhard van der Merwe (36). Die tweede span het met sewe houe verloor (Helgard Alberts 38
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.